Die Donbas of Donbass (Oekraïens: Донба́с, Donbas; Russies: Донба́сс, Donbass) is 'n historiese kulturele en ekonomiese streek in Suidoos-Oekraïne,[1] waarvan 'n deel bewoon word deur pro-Russiese separatistegroepe in die oorlog tussen Rusland en Oekraïne: die Volksrepublieke Donetsk en Loehansk.[2][3][4]
<ref>
tag; no text was provided for refs named FTdonbass
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search